Nuus

SEUN VERLOOR STRYD TEEN KANKER
Mnr. Koos Marais en sy vrou, Ria, met 'n foto van Jaco. Hy is op 28 Desember oorlede. Lees die berig. Foto: Alan Murdoch
Beeld

Volksblad

  Die Burger

Sake

Rapport

spotprent

briewe
Volksblad Kom asseblief by
Rapport Iemand moet boet vir gekke matriekkarnaval

ekonomiese aanwysers
  Rand/$ Rand/£ Rand/€ Gold/oz Goudmynsektor Alle aandele- indeks  
  9.3700 13.9800 12.6700 $ 859.15 2201.31 +0.00% 22919.76 +0.00%  
Sport

WAAR'S DIE BAL?
Suid-Afrika se Hashim Amla (links) en Brad Haddin, paaltjiewagter van Australië, koes gister op die vierde dag van die derde toets in Sydney vir 'n bal wat skerp van die blad af opgeskiet het.Lees die berig. Foto: Mike Bowers, Getty Images
  Beeld

  Die Burger

  Volksblad

  Rapport

Jeug
  Jip

Multimedia
  Die Burger

gesels saam met litnet
SêNet (brieweruimte) is LitNet se interaktiewe hart, waar almal genooi word om hul sê kan sê. Die briewe lei dikwels tot fassinerende debatte en bekgevegte. Die meeste populêre debatte wat in die media afspeel het hul ontstaan aan SêNet te danke. Klik hier om te kyk wat by SêNet, gesê word.
Koos Kombuis, Amanda Strydom, André P Brink, Antjie Krog, Jakes Gerwel, Anton Goosen, Steve Hofmeyr, Hennie Aucamp, Joan Hambidge, ensomeer: die room van Afrikaanssprekendes is nie net LitNet-lesers nie, maar ook LitNet-skrywers. Klik hier om jou brief te stuur
vermaak
  Volksblad
Kunstenaars maak spogprojekte
ALTESAAM veertien entoesiastiese kunstenaars is hard aan die werk om funksionele beeldhouwerke in die voor- en agtertuin van die Oliewenhuis-kunsmuseum in Bloemfontein te skep en met mosaïekwerk af te rond.



  Beeld
Kili-kruin vir hospies
Om Kilimandjaro te klim, sê die 1485 Radio Today-aanbieder David Batzofin, het sy uitkyk op die lewe verander.



  Die Burger
William Kentridge se tentoonstellings in Kaapstad.


  Rapport
kykTYD: ’n Verhaal van liefde en dood
’n Slagter op ’n klein dorpie in Suid-Afrika het in 1995, ná die skielike afsterwe van sy vrou, haar laat balsem voordat sy begrawe is. ’n Jaar nadat sy begrawe is, het hy een donker nag haar graf opgegrawe, haar oorskot verwyder.



leefstyl
  Weg

  Volksblad Huis en Tuin

  Sarie
Heerlike huislike pizza
Geurig en bros of heerlik en lig, byna soos ons eie vetkoek. Vir pizza sê ons nie nee dankie nie! Die beste is – jy kan dit tuis maak, so goed soos enige Italiaanse pizzeria.

  Tuis
Neem 'n paar takke...
Kry inspirasie uit die natuur en maak dié treffende tafellampe uit hout wat waarskynlik vir die vuur bestem was.


18:00: Spekskieters
19:00: Safari 4x4
19:00: Safari 4x4
21:30: BVP
22:30: Flieke sonder Brieke
 
Landbou
  Landbouweekblad
Besproeiingsboere in die Noord-Kaap en Suid-Vrystaat ly miljoene rande skade weens enorme swerms sprinkane wat op hul jong gewasse toesak.

'n Leser vra of hy mikoplasma-entstof vir hoenders vir sy duiwe kan gebruik en een van ons kundiges gee raad.

Sunbake bakkerye sal meer as R45 miljoen opdok vir sy betrokkenheid by 'n broodpryskartel.

Terug na bo Kontak ons © kopiereg voorbehou 2007 News24

Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP