
SEUN VERLOOR STRYD TEEN KANKER
Mnr. Koos Marais en sy vrou, Ria, met 'n foto van Jaco. Hy is op 28 Desember oorlede. Lees die berig. Foto: Alan Murdoch |
|

WAAR'S DIE BAL? Suid-Afrika se Hashim Amla (links) en Brad Haddin, paaltjiewagter van Australië, koes gister op die vierde dag van die derde toets in Sydney vir 'n bal wat skerp van die blad af opgeskiet het.Lees die berig. Foto: Mike Bowers, Getty Images |
|
SêNet (brieweruimte)
is LitNet se interaktiewe hart, waar almal genooi word om hul sê kan sê.
Die briewe lei dikwels tot fassinerende debatte en bekgevegte. Die meeste populêre debatte wat
in die media afspeel het hul ontstaan aan SêNet te danke.
Klik hier om te kyk wat by SêNet, gesê word.
Koos Kombuis, Amanda Strydom, André P Brink, Antjie Krog, Jakes Gerwel, Anton Goosen, Steve Hofmeyr, Hennie Aucamp, Joan Hambidge, ensomeer: die room van Afrikaanssprekendes is nie net LitNet-lesers nie, maar ook LitNet-skrywers.
Klik hier om jou brief te stuur
|
Heerlike huislike pizza
Geurig en bros of heerlik en lig, byna soos ons eie vetkoek. Vir pizza sê ons nie nee dankie nie! Die beste is – jy kan dit tuis maak, so goed soos enige Italiaanse pizzeria.
Neem 'n paar takke...
Kry inspirasie uit
die natuur en maak
dié treffende tafellampe
uit hout wat
waarskynlik vir die
vuur bestem was.
|
|
|
| 18:00: Spekskieters |
| 19:00: Safari 4x4 |
| 19:00: Safari 4x4 |
| 21:30: BVP |
| 22:30: Flieke sonder Brieke |
| |
Besproeiingsboere in die Noord-Kaap en Suid-Vrystaat ly miljoene rande skade weens enorme swerms sprinkane wat op hul jong gewasse toesak.
'n Leser vra of hy mikoplasma-entstof vir hoenders vir sy duiwe kan gebruik en een van ons kundiges gee raad.
Sunbake bakkerye sal meer as R45 miljoen opdok vir sy betrokkenheid by 'n broodpryskartel.
|
|
|