Nuus

'MY WÊRELD! JOU WÊRELD IS MOOI!'
Die 112 finaliste in die Mej. Wêreld-kompetisie het by die Zebra Country Lodge buite Pretoria met Ndebele-kultuur kennis gemaak. Lees die berig. Foto: Cornél van Heerden
Beeld

Volksblad

  Die Burger

Sake

Rapport

spotprent

briewe
Volksblad Rasseharmonie nooit só bereik nie
Rapport In tye van nood speel ANC die raskaart

ekonomiese aanwysers
  Rand/$ Rand/£ Rand/€ Gold/oz Goudmynsektor Alle aandele- indeks  
  10.6800 15.8700 13.4000 $ 747.37 1415.89 +0.00% 17814.42 +0.00%  
Sport

BANGLADESJ STEIER IN BLOEM
Paul Harris, draaier van die Proteas, boul gister met 'n vingerbeskermer teen Bangladesj nadat hy glo sy duim gekraak het. Foto: Gallo Images Lees die berig
  Beeld

  Die Burger

  Volksblad

  Rapport

Jeug
  Jip

Multimedia
  Die Burger

gesels saam met litnet
SêNet (brieweruimte) is LitNet se interaktiewe hart, waar almal genooi word om hul sê kan sê. Die briewe lei dikwels tot fassinerende debatte en bekgevegte. Die meeste populêre debatte wat in die media afspeel het hul ontstaan aan SêNet te danke. Klik hier om te kyk wat by SêNet, gesê word.
Koos Kombuis, Amanda Strydom, André P Brink, Antjie Krog, Jakes Gerwel, Anton Goosen, Steve Hofmeyr, Hennie Aucamp, Joan Hambidge, ensomeer: die room van Afrikaanssprekendes is nie net LitNet-lesers nie, maar ook LitNet-skrywers. Klik hier om jou brief te stuur
vermaak
  Volksblad
Botha se fotografie is ’n fees vir die oog
Die fotograaf Lien Boha se naam is welbekend. Van haar werke het al oorsese waters geproe en feesgangers kon al by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van haar fotografie te sien kry.



  Beeld
Kili-kruin vir hospies
Om Kilimandjaro te klim, sê die 1485 Radio Today-aanbieder David Batzofin, het sy uitkyk op die lewe verander.



  Die Burger
Internasionale kontrak vir Flat Stanley uit Duitsland




  Rapport
geselsTYD: Annelisa hou van somer, son en wyn
Annelisa Weiland hanteer haar daaglikse stres baie beter as wat haar karakter in 7de laan dit doen. “Ja, hoe minder Hilda met Moekie te doen het, hoe beter. Sy moet ook leer om haar minder aan Matrone se skerp tong bloot te stel. Dit jaag net haar bloeddruk op,” is Annelisa se raad aan haar karakter in die gewilde Afrikaanse sepie.



leefstyl
  Weg

  Volksblad Huis en Tuin

  Sarie
Heerlike huislike pizza
Geurig en bros of heerlik en lig, byna soos ons eie vetkoek. Vir pizza sê ons nie nee dankie nie! Die beste is – jy kan dit tuis maak, so goed soos enige Italiaanse pizzeria.

  Tuis
Neokoloniaal
Kombineer Victoriaanse weelde met eksotiese ornamente vir 'n bekoorlike, avontuurlustige en klassieke styl.


17:00: Nils Holgerson
20:00: Liriekeraai
20:30: Doen met 'n Miljoen! 2
 
Landbou
  Landbouweekblad
Politici behoort die finaliste vir Boer, Opkomende Boer en Landboukundige van die Jaar te besoek, sê prof. Johan Willemse.

Vragte saadmielies wat vir Zimbabwe bedoel is, het glo sedert Julie vanjaar hul weg na Suid-Afrika gevind.

'n Besondere Appaloosa-merrie is op die plaas Alpha Estate van me. Claire Amm van Ladybrand gesteel.

Terug na bo Kontak ons © kopiereg voorbehou 2007 News24

Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP